• Mannekamp September 2026

    Woord in Aksie Pretoria Plot 227 Sysierd, Derdepoort, Pretoria, Gauteng, South Africa

    MANNEKAMP 2026: Is jy reg vir die volgende vlak? 🔥 Sluit by ons aan vir 'n naweek van krag, broederskap en geestelike hernuwing. Ons delf in die Woord en vertrou…

  • Vrouekamp Oktober 2026

    Woord in Aksie Pretoria Plot 227 Sysierd, Derdepoort, Pretoria, Gauteng, South Africa

    Vrou van God, wanneer laas het jy tyd gemaak vir net JOU en jou Skepper? Ons nooi jou hartlik uit na die eerste Voluit vir Jesus Vrouekamp. Dit is tyd…

  • Mannekamp November 2026

    Woord in Aksie Pretoria Plot 227 Sysierd, Derdepoort, Pretoria, Gauteng, South Africa

    Manne, die einde van die jaar is in sig. Gaan jy die jaar uitloop op "auto-pilot", of gaan jy die jaar sterk afsluit in die teenwoordigheid van die Here? 🔥…