Loading Events

« All Events

Mannekamp November 2026

6 November - 8 November
R950.00
Fully For Jesus Mannekamp Nov 2026 FB

Manne, die einde van die jaar is in sig. Gaan jy die jaar uitloop op “auto-pilot”, of gaan jy die jaar sterk afsluit in die teenwoordigheid van die Here? 🔥

Sluit aan by die Voluit vir Jesus Mannekamp van 6-8 November. Dit is jou kans om eenkant te kom, die geraas van 2026 agter te laat, en nuwe krag te kry vir die pad vorentoe. Kom ons delf saam in die Woord en breek deur na die roeping wat God vir jou het.

📍 Waar: Woord In Aksie Pretoria Kampterrein

📅 Wanneer: 6 – 8 November 2026

🎟️ Koste: R950 p.p. (Jou kaartjie sluit alle etes en verblyf vir die hele naweek in!)

🔗 Bespreek jou plek nou

Details

Venue

Tickets

The numbers below include tickets for this event already in your cart. Clicking "Get Tickets" will allow you to edit any existing attendee information as well as change ticket quantities.
NOV26Man
R950.00
100 available