Loading Events

« All Events

Mannekamp September 2026

11 September - 13 September
R950.00

MANNEKAMP 2026: Is jy reg vir die volgende vlak? 🔥

Sluit by ons aan vir ‘n naweek van krag, broederskap en geestelike hernuwing. Ons delf in die Woord en vertrou dat elke man God op ‘n nuwe, kragtige manier sal ontmoet.

📍 Waar: Woord In Aksie Pretoria Kampterrein

📅 Wanneer: 11 – 13 September 2026

🎟️ Koste: R950 p.p. (Jou kaartjie sluit alle etes en verblyf vir die hele naweek in!)

Ons het ‘n vol program wat jou geestelik gaan versterk en toerus. Moenie hierdie geleentheid misloop om saam met ander manne in die bres te tree nie.

🔗 Bespreek jou plek nou

Details

Venue

Tickets

The numbers below include tickets for this event already in your cart. Clicking "Get Tickets" will allow you to edit any existing attendee information as well as change ticket quantities.
SEP Mannekamp
R950.00
100 available