BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Fully For Jesus - ECPv6.15.20//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://fullyforjesus.com
X-WR-CALDESC:Events for Fully For Jesus
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20261106
DTEND;VALUE=DATE:20261109
DTSTAMP:20260421T210742
CREATED:20260323T201529Z
LAST-MODIFIED:20260323T201529Z
UID:10000008-1793923200-1794182399@fullyforjesus.com
SUMMARY:Mannekamp November 2026
DESCRIPTION:Manne\, die einde van die jaar is in sig. Gaan jy die jaar uitloop op “auto-pilot”\, of gaan jy die jaar sterk afsluit in die teenwoordigheid van die Here? 🔥 \nSluit aan by die Voluit vir Jesus Mannekamp van 6-8 November. Dit is jou kans om eenkant te kom\, die geraas van 2026 agter te laat\, en nuwe krag te kry vir die pad vorentoe. Kom ons delf saam in die Woord en breek deur na die roeping wat God vir jou het. \n📍 Waar: Woord In Aksie Pretoria Kampterrein \n📅 Wanneer: 6 – 8 November 2026 \n🎟️ Koste: R950 p.p. (Jou kaartjie sluit alle etes en verblyf vir die hele naweek in!) \n🔗 Bespreek jou plek nou
URL:https://fullyforjesus.com/camp/mannekamp-november-2026/
LOCATION:Woord in Aksie Pretoria\, Plot 227 Sysierd\, Derdepoort\, Pretoria\, Gauteng\, 0186\, South Africa
CATEGORIES:Mannekamp
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://fullyforjesus.com/wp-content/uploads/2026/03/Mannekamp-Nov-2026-FB.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR